0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisSelfHOE OM…

HOE OM…

HOE OM … ’n missie op te stel

Uitdrukkings soos “om deur waardes gedryf te word”, help sakeondernemings om hulle doelwitte bereik. ’n Persoonlike missie is die breë plan waarvolgens jy jou...

HOE OM… meer selfvertroue te hê

Al gewens jy kan ’n gesprek aanknoop sonder om te wonder wat mense van jou dink? Selfvertroue het min met ander te doen, maar...

HOE OM… trauma te verwerk

Onaangename ervarings van gister bepaal hoe ons vandag se krisis hanteer. Navorsing het bewys dat ’n traumatiese ervaring in die verlede beïnvloed hoe jy...

HOE OM… grense te stel

Misbruik mense jou? Is dit moeilik om nee te sê? Sê totsiens vir die behoefte om almal tevrede te stel en sê hallo vir...

HOE OM… eenvoudiger te leef

Jou huis is vol goed en sentimentele dinge wat jy oor jare opgegaar het. Raak eerder ontslae van die chaos en kry ’n eenvoudiger...

Hoe om… meer energie te kry

Die rede vir jou moegheid is nie noodwendig ’n ongesonde dieet of onfiksheid nie. ’n Slegte  bui of negatiewe gedagtes kan dalk die oorsaak...

HOE OM… op wat regtig belangrik is, te fokus

Of jy ’n tuisteskepper is of in ’n kantoor werk, daar is dinge wat jou tyd steel. Só keer jy dat onbenullighede jou aandag...

HOE OM… te sorg dat mense jou raaksien

Is jy een van daardie vroue wat saam met die meubels in ’n vertrek wegsmelt sodat ander jou miskyk? Nie meer lank nie... 1. Vind...

HOE OM… jou lewe te orden in net tien minute

Vir ’n besige vrou kom spaar oomblikke in klein porsies: 10 minute tydens die wasgoedsiklus of in die verkeer. Werk slim en skep orde...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!