0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Jannie Putter [Self]

Maak jou wildste drome waar

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Alles in die...

Stres en kommer is soos gif

As jy voel soos ’n hamster op ’n wieletjie is dit dalk nou die tyd om af te spring! Die rotteresies het geen wenner nie. Stres, kommer en vrees lei...

Al die groot dinge begin klein

Die meeste mense meet sukses aan ’n resultaat in plaas daarvan  om die proses te beplan en te bedink om daarby uit te kom. As jou droom is om ’n...

Vergewe. Vergeet. Laat gaan.

Hoeveel van ons leef met die pyn van teleurstelling in mense – en ons weier om daardie gewig af te laai? Dalk het ’n onderwyser vir jou gesê jy sal...

Donker help om die lig te waardeer!

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Die lewe is vol uitdagings. Om...

Die geheim van gesondheid en geluk

Die gesegde “’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees” is gedeeltelik waar. Dit wat binne-in jou omgaan, beïnvloed die uiterlike. As jy goed voel, gaan jy ook goed lyk. As...

Te haastig met jou drome?

Ware sukses en betekenis lê nie in die dinge wat ons ontvang nie, maar eerder in dit wat ons gee om ander se lewe beter te maak. Bepaal die sukses...

‘n Goeie naam is goud werd

’n Goeie naam is meer werd as goud en silwer. ’n Gesonde reputasie is in werklikheid die fondasie van jou lewe, want dit is waarop alles gebou word. As ’n...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!