0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

Self

Swaarkry kán jou sterker maak

Die lewe gebeur en swaarkry is deel daarvan. Maar jy hoef nooit te wonder waar God is en hoekom iets met jóú gebeur nie....

Moenie dat vrees jou sukses steel nie

Vrees is noodsaaklik. Dit help ons om aan die lewe te bly en voorkom dat ons dom dinge doen. Dit kan egter ook beperkend...

HOE OM … emosionele bagasie agter te laat

Jou emosionele bagasie bepaal jou lewensvreugde. Dit verhinder dat jy op die hede fokus en weerhou jou van ’n lewe van oorvloed. Raak ontslae...

Hoe om jou vrees vir verwerping te oorkom

Die meeste mense vrees verwerping. Jy is altyd bewus daarvan om ’n goeie indruk te maak en die “regte” ding te sê en te...

Keuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloed

Om ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses...

Laat staan die verlede se pyn

Sangeres Cordelia moes vroeg in haar lewe ’n groot tragedie verwerk. Sy glo om die pyn van die verlede agter te laat, moet jy...

Om sterker anderkant uit te kom ná seerkry

Wanneer ons kinders is, leer ons dat seerkry deel is van die lewe. Ons val van ons fiets af, skraap ’n knie of ’n...

Koop tyd uit!

Geluk is soms soos ’n somersblom in volle bloei ... Een oomblik is dit daar en gorgeous! En dan, net so, is dit weg. Gelukkig...

Raak kreatief en skeppend!

Jy was bang om uit te staan en dit het gevolglik jou oorspronklikheid versmoor. Die goeie nuus is as jy op ’n tyd kreatief...

HOE OM … ’n missie op te stel

Uitdrukkings soos “om deur waardes gedryf te word”, help sakeondernemings om hulle doelwitte bereik. ’n Persoonlike missie is die breë plan waarvolgens jy jou...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!