0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Voelgoed
TuisARTIKELS

ARTIKELS

‘Dankbaar vir die voorreg om ma te wees’

NADIA BEUKES erken dat ma–wees kom met baie uitdagings en dat dit haar soms onderkry. Maar selfs in die moeilikste tye, is sy dankbaar...

‘Ek is wie ek is…en dis goed so’

Haar lewe en werk is in die kollig, maar INGRID PAULUS (VRAAGOM) is eintlik ’n skaam introvert. Iemand vir wie ander se opinies belangriker...

Gesonde verhoudings gee sin aan jou lewe

Die mens is nie gemaak om alleen te wees nie. Ons is gemaak om in verhoudings met God en met mense te lewe. Vind...

Gebed bring jou nader aan God

Deur te bid erken ons die Here se teenwoordigheid in ons daaglikse lewe. Ons kommunikeer deur middel van gebed met dié Persoon wat alles...

Stephan Joubert: “Wanneer jou lewe soos ’n gladde stroom verloop en alles mooi netjies in plek val, kan dinge gevaarlik raak.”

Wanneer die teoloog en skrywer STEPHAN JOUBERT praat, sit mense regop en luister. Sy kennis is indrukwekkend, maar dis sy nederigheid wat selfs dieper...

Elsje Neethling: ‘Maak van jou seer iets mooi’

Op haar moeilike reis met breinkanker het ELSJE NEETHLING, die Olimpiese swemmer Ryk se jonger suster, geleer hoe om elke dag vreugde te kies....

Dít inspireer my! (Rolene Strauss)

DIE BESTE MANIER OM MY DAG TE BEGIN … is om tyd saam met God te spandeer, my eerste prioriteit. Vroegoggend geselstyd met die Here...

Dis hoe … jou ingesteldheid jou kan maak of breek

Louwerens Swanepoel, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n...

Hoe om … God te eer met jou hart én lewe

Ons aanbid God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Maar dit beteken nie dat Sy verheerliking op ons...

Moenie jouself in ’n verhouding verloor nie

Skeep jy jou man of jou vriendinne af? Óf vind jy al hoe minder tyd vir dit waaroor jy passievol voel? Jy hoef nie...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!