0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

---EERSTE5

D A N K B A A R H E I D

Jy het dalk onlangs jou werk verloor, miskien is die finansies knap of dinge werk net nie uit soos jy gehoop het nie. Maak nie saak wat dit is nie,...

Vertrou op God

Het jy al ooit ‘n seisoen beleef in jou lewe waar jy so alleen en geïsol

Kies jou vriende reg

Moet julle nie langer laat mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.” 1 Korintiërs 15:33 Hier is my heel beste stukkie raad: Leer wie is vriende en wie is kennisse. As...

Sê nee vir groepsdruk

Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense. Spreuke 4:14 Wie hou nou daarvan om uit te voel onder vriende? Daarom maak ons partykeer nes al die...

Hoop

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die...

Seks, seks, seks

Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet...

Vrede

Verder, broers, wees bly, streef na die geestelike volwassenheid, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle wees! – 2...
wees dankbaar

Wees dankbaar

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is...

Stuur

“Onthou: Ek stuur julle soos skape tussen wolwe in. Wees dus versigtig soos slange en opreg soos duiwe.” – Matteus 10:16 Ek wonder of die dissipels se broeke destyds gebewe...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!