Bybelvrou – Jogabed [KARIEN BASSON]
Moes jy al iets opgee? Omdat Jogabed geloof in God gehad het kon sy haar seun laat gaan, maar terselfdertyd het sy haar wil oorgegee en gesien hoe God...
Bybelvrou – Liesel Krause-Wiid [Hanna]
Hanna is kinderloos en smag daarna om 'n mamma te wees. Sy stap ’n pad met God en deel haar hart sonder skroom met Hom.
21 (maklike) wenke vir gesond eet
Jy kan nie eet soos jy wil nie. Selfs al is jy een van die gelukkiges met ’n vinnige metabolisme. ’n Gesonde leefstyl beteken om goed te wees vir...
Sjokoladeplaatkoekies
10 min. + gaarmaak 10 min.
4 plaatkoekies
BESTANDDELE
280 ml eierwit (ongeveer 8 eierwitte) of 4 heel eiers
2 e fyngemaalde vlassaad (ook bekend as vlasblommeel), opgehoop
1 e amandelmeel, opgehoop
1 e...
Hoe oorkom ek ’n dieetplato?
Elke beweging wat jy uitvoer – doelbewus of nie – verbrand energie. Dit is goeie nuus as jy gewig wil verloor!
Die liggaam benodig energie om aan die lewe te...
[PODSENDING] Hoe om… jóú lewe te aanvaar
Elke vrou word groot met ’n prentjie van hoe haar lewe eendag veronderstel is om te lyk. Daarom is dit moeilik om met jou realiteit vrede te maak. Met...
Ons raaiselpad met Alzheimersiekte
Elise Nel se eens briljante man begin heeltemal anders optree as gewoonlik. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar om tot die einde na hom om te sien,...
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] God se wonderlike wêreld
Heel aan die begin het God die aarde gemaak sodat die mense ’n blyplek kan hê. Toe het God mense gemaak.
Eers het God vir Adam gemaak om in die...
[LUISTER] “It Is Well,” deur Caleb en Kelsey.
LIRIEKE
When peace like a river, attendeth my way,
When sorrows like sea billows roll
Whatever my lot, thou hast taught me to say
It is well, it is well, with my soul
It...
Ander het altyd groter probleme
RSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink.
My gesondheidskwessies...