0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED OUDIO

[PODSENDING] Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág maar huil, want trane maak...
Anelia Prinsloo

[PODSENDING] Maak jou kind vir ’n selfstandige lewe groot [Reeks 1 Nommer 1]

Die werk om hom voor te berei om eendag met selfvertroue op sy eie voete te kan staan, begin so te sê reeds die dag wat jy jou baba...
Lynette Beer

[PODSENDING] Leer (mooier) met jouself praat [Reeks 2 Nommer 1]

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem. Die fout wat...
Liesel Krause-Wiid

[PODSENDING] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare probleme...

[PODSENDING] Basta met selfsugtige, bedorwe brokkies [Reeks 1 Nommer 7]

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander optree? Hy wil hê wat hy...

[PODSENDING] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing...

[PODSENDING] Skep die lewe wat jy graag wil hê [Reeks 1 Nommer 3]

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas. Ek het nog nie die lewe van...

[PODSENDING] Is jy realisties of negatief? [Reeks 1 Nommer 6]

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike...

[PODSENDING] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 8]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die spesiale...
Catherine van Heerden

[PODSENDING] Waardes is wat saak maak! [Reeks 1 Nommer 7]

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Voelgoed Radio · Waardes is...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!