0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED OUDIO

[PODSENDING] Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe

’n Tyd om te werk en ’n tyd om op te hou werk. ’n Mens kan nooit die huidige oomblik met al sy verrassings en hoogtepunte geniet as jy...

[PODSENDING] Wat die Bybel oor jou geldsake sê

Het jy geweet daar is 2174 verse in die Bybel wat handel oor geldsake? Meer as 30% van die gelykenisse waaroor Jesus gepraat het en wondere wat Hy gedoen...

[PODSENDING] Jy kan nie sonde vir God wegsteek nie

Dit het tyd geword om van ons maskers ontslae te raak. Nee, nie die korona-maskers nie, maar die voorgee-maskers wat ons daagliks opsit om ons ware self en sondes...

[PODSENDING] Speelareas waar jou kind kan ontwikkel

Jong kinders het verskillende speelareas en –aktiwiteite nodig om te kan ontwikkel. Areas waar hulle kalm en rustig kan raak, maar ook plekke waar hulle besige handjies en breintjies...
Wouter Snyman

[PODSENDING] Hoe om ’n zero–begroting te bestuur

Vir die meeste van ons wek die woord “begroting” omtrent dieselfde gevoelens as die woord “dieet” – vrees of frustrasie. Maar ’n begroting is eintlik net ’n geleentheid vir...

[PODSENDING] Help jou kind om stres te hanteer

Volgens navorsing is die belangrikste faktor wat ʼn kind ná teëspoed en trauma help om te herstel, die ondersteuning van ’n emosioneel intelligente ouer of volwassene wat omgee en...

[PODSENDING] Dis gesond om hardop te lag

Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing. Lag betrek die hele brein. Wanneer...

[PODSENDING] Gelowiges moet as één funksioneer

Waaroor bid Jesus net voor sy kruisiging? Hy bid vir eenheid onder sy volgelinge. Hy bid dat ons as kinders van die Here in harmonie en vrede sal saamleef....

[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag

In sportmal Suid-Afrika het elkeen sy of haar gunstelingsportspan. Wat een span bo ’n ander laat uitstaan, is sinergie. Met ander woorde die bydrae van lede om die span...

[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag

In sportmal Suid-Afrika het elkeen sy of haar gunstelingsportspan. Wat een span bo ’n ander laat uitstaan, is sinergie. Met ander woorde die bydrae van lede om die span...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Voelgoed Oudio

Registreer nóú om e-poskennisgewings van Voelgoed se podsendingreekse te ontvang én kry ’n oudioboek van jou keuse gratis

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!