0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED OUDIO

[PODSENDING] Moenie bang wees om jouself te wees nie [Reeks 1 Nommer 7]

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie. Ons...

[PODSENDING] Lyding skei ons nie van God nie

Lyding is deel van die gebroke wêreld waarin ons leef. Godsdiens en geloof help jou nie om hierdie lyding vry te spring nie. Maar dit kan help om jou...

[PODSENDING] God se liefde neem ons op reistogte

God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om ons te neem na plekke...
Wouter Snyman

[PODSENDING] Wat is jou rande rêrig werd? [Reeks 1 Nommer 7]

Vir elkeen van ons hang die betekenis van geld af van die dinge wat ons daarmee assosieer en hoe ons dit in ons lewens aanwend. Vir sommige mense beteken geld...

[PODSENDING] Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe

’n Tyd om te werk en ’n tyd om op te hou werk. ’n Mens kan nooit die huidige oomblik met al sy verrassings en hoogtepunte geniet as jy...

[PODSENDING] Fokus op dit wat regtig belangrik is

Ons ken almal daardie gevoel as die wekker in die oggend afgaan. Jy weet dit is tyd om op te staan, want jy het so baie dinge om vandag...
Eerste tree na gesondheid

[PODSENDING] Eerste treë na gesondheid

Wanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié besluit geneem...

[PODSENDING] Dink jou pad oop na gewigsverlies

Soos die meeste van ons, het jy waarskynlik ook al geswig voor die nuutste verslankingsmiddels en oefenmasjiene. Of selfs die een of ander belofte van hoe jy al daai...

[PODSENDING] Afskeid ná die dood van ’n geliefde [Reeks 2 Nommer 4]

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie. Daar is...
Catherine van Heerden

[PODSENDING] Waardes is wat saak maak! [Reeks 1 Nommer 7]

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Voelgoed Radio · Waardes is...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Voelgoed Oudio

Registreer nóú om e-poskennisgewings van Voelgoed se podsendingreekse te ontvang én kry ’n oudioboek van jou keuse gratis

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!