0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED OUDIO

[PODSENDING] Eiewaarde hang nie van prestasie af nie [Reeks 1 Nommer 2]

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken, maar ... Lizanne du Plessis, Ouerleiding,...

[PODSENDING] Weet jy regtig wat omgee is? [Reeks 1 Nommer 2]

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei,...
Lynette Beer

[PODSENDING] Om dankbaar en vergenoegd te wees [Reeks 1 Nommer 3]

Episode 3: Om dankbaar en vergenoegd te wees #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[PODSENDING] Donker help om die lig te waardeer! [Reeks 1 Nommer 1]

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling...

[PODSENDING] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 1]

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie...
Lynette Beer

[PODSENDING] Hardloop jou eie wedloop [Reeks 1 Nommer 2]

Episode 2: Hardloop jou eie wedloop  #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
Wouter Snyman

[PODSENDING] Die verskil tussen goeie en slegte skuld [Reeks 1 Nommer 1]

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid...

[PODSENDING] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só [Reeks 1 Nommer 1]

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en...
Lynette Beer

[PODSENDING] Leef met ’n verwagting [Reeks 1 Nommer 1]

Episode 1: Leef met 'n verwagting  #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[PODSENDING] Glo opnuut in die krag van gebed [Reeks 1 Nommer 1]

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer podsendings, videos en artikels van Liesel.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Voelgoed Oudio

Registreer nóú om e-poskennisgewings van Voelgoed se podsendingreekse te ontvang én kry ’n oudioboek van jou keuse gratis

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!