0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

GELOOF

[PODSENDING] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

[PODSENDING] God se liefde neem ons op reistogte

God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om...

[PODSENDING] Hoe om… sinvolle stiltetyd te hê

Stiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig...

[PODSENDING] Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...

[PODSENDING] Ons het drie soorte vriende [Reeks 1 Nommer 6]

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die...

[PODSENDING] Wat doen ek met die leegheid binne my? [Reeks 1 Nommer 9]

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net...

[PODSENDING] Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág...

[PODSENDING] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande...

[PODSENDING] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van...

[PODSENDING] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 8]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!