0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGELOOFLiesel Krause-Wiid [Geloof]

Liesel Krause-Wiid [Geloof]

[PODSENDING] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

[PODSENDING] Wat doen ek met die leegheid binne my? [Reeks 1 Nommer 9]

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net...

[PODSENDING] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande...

[PODSENDING] Praat God vandag nog met mense? [Reeks 1 Nommer 6]

Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en...

[PODSENDING] Hy weet wat jy nodig het [Reeks 1 Nommer 5]

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons...

[PODSENDING] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 4]

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself...

[PODSENDING] Beheer jou woede [Reeks 1 Nommer 3]

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel...

[PODSENDING] Weet jy regtig wat omgee is? [Reeks 1 Nommer 2]

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos...

[PODSENDING] Glo opnuut in die krag van gebed [Reeks 1 Nommer 1]

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer podsendings, videos en...
error: Inhoud Is Beskerm!!