0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
Tuis GELOOF Vroue wat Glo-podsendingreeks

Vroue wat Glo-podsendingreeks

[PODSENDING] Om méér vir mense om te gee [Reeks 1 Nommer 5]

Die kuns is nie om minder van  jouself te dink nie, maar eerder  om minder aan jouself te dink.  Om ander se behoeftes eerste...

[PODSENDING] Hoe om… met God te gesels [Reeks 1 Nommer 4]

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder...

[PODSENDING] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 3]

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier...

[PODSENDING] Om dankbaar te wees vir wat jy het [Reeks 1 Nommer 2]

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN...

[PODSENDING] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 1]

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie...

Gelukkige gesinne is geestelik ingestel

Met sosiale media gemaklik op sy troon is die blootstelling en prioriteite van die gewone gesin onvergelykbaar met ’n gesin van die 1980’s. Dit...

[PODSENDING] Verrassende redes om as gesin saam te eet [Reeks 1 Nommer 7]

Daar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese prestasie, maak hulle...

“Só is dit om Covid-19 te hê”

Rina Schutte was vies omdat die duur parfuum wat sy in die Filippyne gekoop het na niks ruik nie. Niemand het toe al geweet...

Vind balans in fisieke en geestelike selfversorging

Om gesond te leef, vereis ’n gebalanseerde lewe. Balans in die lewe help ons om ten volle betrokke te wees by die dinge wat...

Motiveer jou man met jou woorde

’n Geneul sal jou man nie verander nie. Verras hom eerder met ’n opregte kompliment of ’n woord van motivering. Frank Rautenbach en ander...

Verseker jou finansiële toekoms

Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

Laat staan die verlede se pyn

Sangeres Cordelia moes vroeg in haar lewe ’n groot tragedie verwerk. Sy glo om die pyn van die verlede agter te laat, moet jy...

Bybelvrou – Miriam en Jogebed [Liesel Krause-Wiid]

00:30:13
ʼn Ma en sussie se laaste dapper poging verander die geskiedenis!

Reynardt Hugo: Wat ek geleer het…

DIE LEWE GAAN NIE ... oor my nie. ’n Mens kan nie net doen wat jy wil nie. Elke keuse het ’n gevolg wat ander beïnvloed...

[PODSENDING] Verander jou liggaam, siel en gees

Het jy al gewonder wat een van die belangrikste kwaliteite is wat jy moet hê om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!