0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP

OUERSKAP

[PODSENDING] Mandi du Plooy-Baard gesels oor roetine en dissipline

Mandi Baard gee raad oor roetine, dissipline en wat sy doen wanneer haar kinders 'n tantrum in die publiek gooi. Voelgoed Radio · Mandi Baard...

[PODSENDING] Hoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruik? [Reeks 1 Nommer 6]

Daar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die...

[PODSENDING] Maak jou kind vir ’n selfstandige lewe groot [Reeks 1 Nommer 1]

Die werk om hom voor te berei om eendag met selfvertroue op sy eie voete te kan staan, begin so te sê reeds die...

[PODSENDING] Basta met selfsugtige, bedorwe brokkies [Reeks 1 Nommer 5]

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander...

[PODSENDING] Minder drama met jou kind [Reeks 1 Nommer 4]

Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van...

[PODSENDING] Die waarde van waardes [Reeks 1 Nommer 2]

Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom? – Anri Powell

[PODSENDING] Kinders moet leer om dit self te doen [Reeks 1 Nommer 1]

As skrywer van televisiereekse en dramas, weet Henriëtta Gryffenberg van selfdissipline. Sy vertel hoe sy hierdie vaardigheid aan haar kinders oordra.  

[PODSENDING] Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders [Reeks 1 Nommer 3]

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie Kliek...

[PODSENDING] Eiewaarde hang nie van prestasie af nie [Reeks 1 Nommer 2]

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken,...

[PODSENDING] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só [Reeks 1 Nommer 1]

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!