0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP
Tuis OUERSKAP Lizanne du Plessis [Ouerskap]

Lizanne du Plessis [Ouerskap]

[PODSENDING] Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders [Reeks 1 Nommer 3]

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie Kliek...

[PODSENDING] Eiewaarde hang nie van prestasie af nie [Reeks 1 Nommer 2]

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken,...

[PODSENDING] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só [Reeks 1 Nommer 1]

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne...

Frank Rautenbach: “Swaarkry bou karakter, al is dit swaar”

FRANK RAUTENBACH help mense om hulle swaarkry beter te verstaan. Uit sy eie hartseer, teleurstellings en drome wat nie waar geword het nie, kan...

[PODSENDING] Verseker jou finansiële toekoms [Reeks 1 Nommer 9]

Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

[VIDEO] Verseker jou finansiële toekoms [Reeks 1 Nommer 11]

00:05:09
Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

[PODSENDING] Leer jou kind oor kuberveiligeid [Reeks 1 Nommer 9]

Ons het vandag kinders nodig wat die versoekings en gevare van die aanlyn wêreld kan weerstaan. Ouers moet daarom sorg dat hulle spruite bewus...

[PODSENDING] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

Kan jy jou huwelik beter lag?

Glanspaartjie NATASHA en WILLIE JOUBERT weet na 18 jaar van getroude lewe dat humor ’n onontbeerlike bestanddeel van ’n gelukkige huwelik is. Die bekende huwelikseminaar...

[VIDEO] Kry weer lus vir die lewe!

00:02:26
Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...

Hoe help ek armoede verlig?

Al hoe meer mense sukkel finansieel. Dit is krities belangrik om te weet wat hulle nodig het, sodat ons hulle kan help en liefhê....

Chereé Strydom: “Op 9 weke begin ons droom verkrummel”

WAT VERTEL VAN GOD SE OMGEE ... Daar op jou siekbed, langs ’n oop graf, wanneer jy jou werk verloor of wanneer mense jou...

Gelukkige gesinne is geestelik ingestel

Met sosiale media gemaklik op sy troon is die blootstelling en prioriteite van die gewone gesin onvergelykbaar met ’n gesin van die 1980’s. Dit...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!

[sibwp_form id=2]