0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

SELF

[PODSENDING] Leer (mooier) met jouself praat [Reeks 2 Nommer 1]

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit...

[PODSENDING] Skep die lewe wat jy graag wil hê [Reeks 1 Nommer 3]

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas. Ek het...

[PODSENDING] Is jy realisties of negatief? [Reeks 1 Nommer 6]

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms...

[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 12]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op...

[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 11]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op...

[PODSENDING] Hou op om jou met ander te vergelyk [Reeks 1 Nommer 5]

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag...

[PODSENDING] Hoe jy mense behandel, het nagevolge [Reeks 1 Nommer 10]

As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit...

[PODSENDING] Ander het altyd groter probleme [Reeks 1 Nommer 2]

RSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit...

[PODSENDING] Liefde oorwin alles, ook misverstande [Reeks 1 Nommer 1]

Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38...

[PODSENDING] Hou jou gemoed positief [Reeks 1 Nommer 9]

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat...

Frank Rautenbach: “Swaarkry bou karakter, al is dit swaar”

FRANK RAUTENBACH help mense om hulle swaarkry beter te verstaan. Uit sy eie hartseer, teleurstellings en drome wat nie waar geword het nie, kan...

[PODSENDING] Verseker jou finansiële toekoms [Reeks 1 Nommer 9]

Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

[VIDEO] Verseker jou finansiële toekoms [Reeks 1 Nommer 11]

00:05:09
Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

[PODSENDING] Leer jou kind oor kuberveiligeid [Reeks 1 Nommer 9]

Ons het vandag kinders nodig wat die versoekings en gevare van die aanlyn wêreld kan weerstaan. Ouers moet daarom sorg dat hulle spruite bewus...

[PODSENDING] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

Kan jy jou huwelik beter lag?

Glanspaartjie NATASHA en WILLIE JOUBERT weet na 18 jaar van getroude lewe dat humor ’n onontbeerlike bestanddeel van ’n gelukkige huwelik is. Die bekende huwelikseminaar...

[VIDEO] Kry weer lus vir die lewe!

00:02:26
Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...

Hoe help ek armoede verlig?

Al hoe meer mense sukkel finansieel. Dit is krities belangrik om te weet wat hulle nodig het, sodat ons hulle kan help en liefhê....

Chereé Strydom: “Op 9 weke begin ons droom verkrummel”

WAT VERTEL VAN GOD SE OMGEE ... Daar op jou siekbed, langs ’n oop graf, wanneer jy jou werk verloor of wanneer mense jou...

Gelukkige gesinne is geestelik ingestel

Met sosiale media gemaklik op sy troon is die blootstelling en prioriteite van die gewone gesin onvergelykbaar met ’n gesin van die 1980’s. Dit...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!

[sibwp_form id=2]