0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
Tuis WERK + GELD Wouter Snyman [Geld]

Wouter Snyman [Geld]

[PODSENDING] Die voordele van lewensversekering [Reeks 1 Nommer 6]

As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie. Wouter Snyman – Finansies,...

[PODSENDING] Beskerm jou geld vir eendag [Reeks 1 Nommer 5]

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word! Een...

[PODSENDING] Is jou geld veilig in die bank? [Reeks 1 Nommer 4]

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande...

[Mentorklas PODSENDING] Maak seker jy het ’n noodfonds in plek [Reeks 1 Nommer 3]

Wouter Snyman deel advies oor hoe om ekstra geld in jou banrekening te kry. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en...

[PODSENDING] Kry ’n plan vir jou geld [Reeks 1 Nommer 2]

Wouter Snyman gee idees oor hoe om beter boek te hou van jou geld. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en...

[PODSENDING] Die verskil tussen goeie en slegte skuld [Reeks 1 Nommer 1]

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy...

Aanvaar jóú man se unieke persoonlikheid

Aanvaarding van jou man se andersheid is iets wat met tyd gebeur. Dis juis julle verskille wat julle as ’n eenheid beter maak. Aanvaar...

[PODSENDING] Aanlyn vriende is so werklik soos “regte” vriende

Kinders is deesdae onder aansienlike druk om baie vriende te hê. Maar anders as in ons jongdae is die vriende nie skoolvriende of maatjies...

[VIDEO] Afskeid ná die dood van ’n geliefde

00:04:54
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer...

Wenke om haarprobleme op te los

Uitgedroog. Verbleik. Yl. Ons hare het ’n unieke manier om ons te laat weet wanneer iets nie reg is nie. Hier is ’n paar...

Wenke vir moeilike gesprekke met jou kind

Selfbeeldprobleme, verkeerde vriende, groepsdruk en seks. Dis van die uitdagings wat jou kind(ers) gaan teëkom. Is jy reg om daaroor te gesels? Dink mooi...

Wat as iemand my teleurstel?

Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders...

HOE OM … niks te doen sonder skuldig voel!

Ons word deur ellelange doenlysies voorgesê. Maar soms is die produktiefste aktiwiteit om in ’n hangmat te lê en na die wolke te kyk....

Moenie jou aan ongevraagde opinies steur nie

’n Mens sou tog nie gif drink omdat jy dors is nie. Waarom is dit dan dat ons ons na toksiese mense wend vir...

Demi Lee Moore: Moeilike tye mag ons nie onderkry nie…

Demi Lee Moore ken paaie van voorspoed én teëspoed. Die lewe se uitdagings het haar geleer dat dit juis die moeilike tye is wat...

Marissa Kleynhans: “My hart moes oopgebreek word”

MARISSA KLEYNHANS vertel hoe sy ’n buitengewone geskenk op ’n donker plek ontdek het. Sy is die ma van twee woelwaters, joernalis, skrywer en...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!