0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED RADIO

[PODSENDING] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing...

[PODSENDING] Skep die lewe wat jy graag wil hê [Reeks 1 Nommer 3]

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas. Ek het nog nie die lewe van...

[PODSENDING] Is jy realisties of negatief? [Reeks 1 Nommer 6]

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike...

[PODSENDING] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 8]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die spesiale...
Catherine van Heerden

[PODSENDING] Waardes is wat saak maak! [Reeks 1 Nommer 7]

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Voelgoed Radio · Waardes is...

[PODSENDING] Laat God Sy karakter op jou afdruk

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses...
Lynette Beer

[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 12]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik...
Lynette Beer

[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 11]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik...

[PODSENDING] Hou op om jou met ander te vergelyk [Reeks 1 Nommer 5]

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk! Jannie Putter, Leierskaps- en...

[PODSENDING] Minder drama met jou kind [Reeks 1 Nommer 4]

Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene. Voelgoed Radio ·...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!