0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

GELOOF

[PODSENDING] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 8]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die spesiale...
Catherine van Heerden

[PODSENDING] Waardes is wat saak maak! [Reeks 1 Nommer 7]

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Voelgoed Radio · Waardes is...

[PODSENDING] Laat God Sy karakter op jou afdruk

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses...

[PODSENDING] Praat God vandag nog met mense? [Reeks 1 Nommer 6]

Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en leer. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en...

[PODSENDING] God verstaan ons familieskandes [Reeks 1 Nommer 4]

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. #RegteVroueRegteGeloof-REEKS met Karien Basson Kliek hier vir meer. 

[PODSENDING] Oppas! Woorde maak seer [Reeks 1 Nommer 3]

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en...

[PODSENDING] Hy weet wat jy nodig het [Reeks 1 Nommer 5]

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ... Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading...

[PODSENDING] Hoe om… oor God te dink [Reeks 1 Nommer 6]

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie waar jy bly, waarmee jy...
Greta Muller

[PODSENDING] Om méér vir mense om te gee [Reeks 1 Nommer 5]

Die kuns is nie om minder van  jouself te dink nie, maar eerder  om minder aan jouself te dink.  Om ander se behoeftes eerste raak  te sien, sê GRETA...

[PODSENDING] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 4]

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!