0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Liesel Krause-Wiid [Geloof]

[PODSENDING] Hy weet wat jy nodig het [Reeks 1 Nommer 5]

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ... Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading...

[PODSENDING] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 4]

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat...

[PODSENDING] Beheer jou woede [Reeks 1 Nommer 3]

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...

[PODSENDING] Weet jy regtig wat omgee is? [Reeks 1 Nommer 2]

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei,...

[PODSENDING] Glo opnuut in die krag van gebed [Reeks 1 Nommer 1]

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer podsendings, videos en artikels van Liesel.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!