0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo-podsendingreeks

[PODSENDING] Hoe om… oor God te dink [Reeks 1 Nommer 6]

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie waar jy bly, waarmee jy...
Greta Muller

[PODSENDING] Om méér vir mense om te gee [Reeks 1 Nommer 5]

Die kuns is nie om minder van  jouself te dink nie, maar eerder  om minder aan jouself te dink.  Om ander se behoeftes eerste raak  te sien, sê GRETA...

[PODSENDING] Hoe om… met God te gesels [Reeks 1 Nommer 4]

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap...
Sonika Kruger

[PODSENDING] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 3]

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is...
dankbaar

[PODSENDING] Om dankbaar te wees vir wat jy het [Reeks 1 Nommer 2]

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN RUST.

[PODSENDING] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 1]

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!