0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

OUERSKAP

[PODSENDING] Die waarde van waardes [Reeks 1 Nommer 2]

Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom? – Anri Powell

[PODSENDING] Kyk fyner na aanlyn speletjies [Reeks 1 Nommer 7]

Dis lekker om in ’n ander wêreld “te besoek” en jouself ’n bietjie te verloor en boonop speel jy saam met regte mense van regoor die wêreld. -RIANETTE LEIBOWITZ Kliek hier...

[PODSENDING] Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon? [Reeks 1 Nommer 6]

“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen. -RIANETTE LEIBOWITZ Kliek hier vir meer digitale ouerskap...
Henriëtta Gryffenberg

[PODSENDING] Kinders moet leer om dit self te doen [Reeks 1 Nommer 1]

As skrywer van televisiereekse en dramas, weet Henriëtta Gryffenberg van selfdissipline. Sy vertel hoe sy hierdie vaardigheid aan haar kinders oordra.  
Rianette Leibowitz

[PODSENDING] Vorm ’n goeie digitale voetspoor [Reeks 1 Nommer 5]

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.
Rianette Leibowitz

[PODSENDING] Hoe om veilig te wees op die internet [Reeks 1 Nommer 4]

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.
Rianette Leibowitz

[PODSENDING] Het ek dít nounet aangestuur? [Reeks 1 Nommer 3]

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.

[PODSENDING] Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders [Reeks 1 Nommer 3]

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie Kliek hier vir meer videos en...

[PODSENDING] Eiewaarde hang nie van prestasie af nie [Reeks 1 Nommer 2]

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken, maar ... Lizanne du Plessis, Ouerleiding,...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!