0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Jannie Putter [Self]

[PODSENDING] Maak jou wildste drome waar [Reeks 1 Nommer 4]

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

[PODSENDING] Stres en kommer is soos gif [Reeks 1 Nommer 3]

Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dr. Caroline Leaf skryf in haar boek, Switch on Your Brain, dat kommer en vrees veroorsaak dat ons liggaam toksies word. Jannie...

[PODSENDING] Gryp vandag en laat gister agter… [Reeks 1 Nommer 2]

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister – daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te...

[PODSENDING] Donker help om die lig te waardeer! [Reeks 1 Nommer 1]

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!