0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

WERK + GELD

Wouter Snyman

[PODSENDING] Beskerm jou geld vir eendag [Reeks 1 Nommer 5]

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word! Een onveranderlike in die lewe is...
Wouter Snyman

[PODSENDING] Is jou geld veilig in die bank? [Reeks 1 Nommer 4]

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en...
Wouter Snyman

[Mentorklas PODSENDING] Maak seker jy het ’n noodfonds in plek [Reeks 1 Nommer 3]

Wouter Snyman deel advies oor hoe om ekstra geld in jou banrekening te kry. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.  
Wouter Snyman

[PODSENDING] Kry ’n plan vir jou geld [Reeks 1 Nommer 2]

Wouter Snyman gee idees oor hoe om beter boek te hou van jou geld. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
Wouter Snyman

[PODSENDING] Die verskil tussen goeie en slegte skuld [Reeks 1 Nommer 1]

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!