0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED TV

Catherine van Heerden

[VIDEO] Waardes is wat saak maak!

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Almal ken die rympie van...

[VIDEO] Moet ek oefen vir gewigsverlies? [REEKS 1 NOMMER 10]

Sou ons nie almal graag net ’n towerstaffie wou swaai om van daardie ekstra gewig ontslae te raak nie? Wie van ons wil nie iewers in ons lewe ’n paar...

[VIDEO] Basta met selfsugtige, bedorwe brokkies [Reeks 1 Nommer 7]

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander optree? Hy wil hê wat hy...

[VIDEO] Praat, al maak dit seer [Reeks 1 Nommer 4]

Anél en Dewald Wasserfall weet dat goeie kommunikasie belangrik is vir hulle huwelik, en dat die geheim daarin lê om openhartig te praat, selfs oor moeilike onderwerpe. Niemand sal stry...

[VIDEO] Hoe om slegte gewoontes af te leer [Reeks 1 Nommer 5]

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas. Ek het nog nie die lewe van...

[VIDEO] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 11]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die spesiale...

[MENTORKLAS VIDEO] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare...

[VIDEO] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing...

[VIDEO] Is jy realisties of negatief? [Reeks 1 Nommer 10]

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike...

[VIDEO] Stella – Tyd saam met God en jou gesin [Reeks 1 Nommer 3]

Christelle Combrink (Stella) deel met ons hoe om seker te maak dat jy en jou gesin nie verby God leef nie.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!