0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

GELOOF

[MENTORKLAS VIDEO] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare...

[VIDEO] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing...

[VIDEO] Laat God Sy karakter op jou afdruk

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses...

[VIDEO] Hoe om… jóú lewe te aanvaar [Reeks 1 Nommer 10]

Elke vrou word groot met ’n prentjie van hoe haar lewe eendag veronderstel is om te lyk. Daarom is dit moeilik om met jou realiteit vrede te maak. Met...

[VIDEO] Laat jou vrese vir jou werk! [Reeks 1 Nommer 9]

Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou roeping leef.

[VIDEO] Praat God vandag nog met mense? [Reeks 1 Nommer 7]

Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en leer. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en...

[VIDEO] God verstaan ons familieskandes [Reeks 1 Nommer 4]

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. #RegteVroueRegteGeloof-REEKS met Karien Basson Kliek hier vir meer. 

[VIDEO] Hy weet wat jy nodig het [Reeks 1 Nommer 6]

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ... Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading...

[VIDEO] Hoe om… oor God te dink [Reeks 1 Nommer 8]

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie waar jy bly, waarmee jy...

[VIDEO] Oppas! Woorde maak seer [Reeks 1 Nommer 3]

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!