0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

NUWE JY

[VIDEO] Hoe behandel ek aknee? [Reeks 3 Nommer 6]

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

[VIDEO] Watter lipkleur werk vir my? [Reeks 3 Nommer 5]

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup Kliek hier vir...

[VIDEO] Hoe oorkom ek ’n dieetplato? [Reeks 1 Nommer 9]

Elke beweging wat jy uitvoer – doelbewus of nie – verbrand energie. Dit is goeie nuus as jy gewig wil verloor! – Marijke Cilliers, persoonlike afrigter
Hoe dink ek oor wat ek eet?

[VIDEO] Hoe dink ek oor wat ek eet? [Reeks 1 Nommer 12]

Deur bewus te wees van wat ons eet en hoekom ons eet, kan ons die stryd teen emosionele eet wen. Carina Fourie, dieetkundige Kliek hier vir meer videos en artikels deur...

[VIDEO] Medikasie vir hoë cholesterol? [Reeks 1 Nommer 12]

Daar is verskeie risikofaktore wat jy in ag moet neem voordat jy besluit of jy ’n statien gaan gebruik of nie. Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en...
Karien Henrico

[VIDEO] Hoe werk SBF– sonroom? [Reeks 3 Nommer 4]

Spandeer jy ’n fortuin aan breëspektrum, hoë SBF-sonrome sonder om te vra hoe dit werk en of dit nodig is? SBF (sonbeskermingsfaktor) bepaal hoe goed ’n middel jou vel beskerm...

[VIDEO] Grimeertoerusting: Wat is noodsaaklik [Reeks 3 Nommer 3]

Om jou grimeer-beste te lyk beteken nie dat jy onmiddellik elke borsel of kwassie op die mark moet aankoop nie.   Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup Kliek hier...

[VIDEO] Hoe kry ek mooi arms? [Reeks 1 Nommer 8]

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Hoe versnel ek my metabolisme? [Reeks 1 Nommer 11]

Baie mense dink metabolisme het te make met hoe vinnig jy jou kos verteer, maar dit behels eintlik baie meer. Carina Fourie, dieetkundige Kliek hier vir meer videos en artikels deur...

[VIDEO] Wat is seksuele gesondheid? [Reeks 1 Nommer 11]

Seksualiteit is deel van ons fisieke en emosionele welstand, tog is vroue dikwels skaam om met hulle dokter hieroor te gesels. Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!