0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Mooi

[VIDEO] Watter lipkleur werk vir my? [Reeks 3 Nommer 5]

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup Kliek hier vir...
Karien Henrico

[VIDEO] Hoe werk SBF– sonroom? [Reeks 3 Nommer 4]

Spandeer jy ’n fortuin aan breëspektrum, hoë SBF-sonrome sonder om te vra hoe dit werk en of dit nodig is? SBF (sonbeskermingsfaktor) bepaal hoe goed ’n middel jou vel beskerm...

[VIDEO] Grimeertoerusting: Wat is noodsaaklik [Reeks 3 Nommer 3]

Om jou grimeer-beste te lyk beteken nie dat jy onmiddellik elke borsel of kwassie op die mark moet aankoop nie.   Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup Kliek hier...

[VIDEO] Hoe bestry ek selluliet? [Reeks 3 Nommer 2]

Selluliet beteken nie dat ’n mens  oorgewig is nie. Verskeie faktore, soos vetselle,  bloedsomloop en bindweefsel speel ’n rol. Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels...
Karien Henrico

[VIDEO] Hoe vertraag ek velveroudering? [Reeks 3 Nommer 1]

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid niechirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

[VIDEO] Kan ek gesonder lyk? [Reeks 2 Nommer 12]

Hier is ’n paar maklike wenke om ’n dowwe, moeë gelaat weer lewe en glans te gee en te bevogtig. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en...
Karien Henrico

[VIDEO] Oorsake en behandeling van pigmentasie [Reeks 2 Nommer 11]

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

[VIDEO] Hoe skep en katoog-“vlerkies”? [Reeks 2 Nommer 10]

Die katoog-grimeereffek waarmee bekendes dikwels op hulle spogfoto’s pryk, is makliker om te skep as wat jy mag dink. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels...

[VIDEO] Die grootste rede hoekom jou vel begin los hang [Reeks 2 Nommer 9]

  Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Janine.  
Karien Henrico

[VIDEO] Wanneer is die regte tyd om met ’n velsorgroetine te begin? [Reeks 2...

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien. Willa Krause se Age Control - Prevent & Repair is ’n uiters herstellende, diep penetrerende, energiegewende behandeling wat die...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!