0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Lizanne du Plessis [Ouerskap]

[VIDEO] Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders [Reeks 1 Nommer 5]

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Eiewaarde hang nie van prestasie af nie [Reeks 1 Nommer 4]

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken, maar ... Lizanne du Plessis, Ouerleiding,...

[VIDEO] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só [Reeks 1 Nommer 3]

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en...

[VIDEO] Ken die verskillende tantrums [Reeks 1 Nommer 2]

Die volgende keer as jou kind ’n woede-uitbarsting kry, haal diep asem en herinner jouself dat dit normaal is. Meer nog: Dit is nodig vir gesonde breinontwikkeling... Lizanne du Plessis,...

[VIDEO] Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg [Reeks 1 Nommer...

’n Paar dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!