0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

SELF

[VIDEO] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 12]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik...

[VIDEO] Hoe jy mense behandel, het nagevolge [Reeks 1 Nommer 11]

As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou. –Lynette...

[VIDEO] Tradisies wat julle bymekaar hou [Reeks 1 Nommer 9]

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.

[VIDEO] Hou op om jou met ander te vergelyk [Reeks 1 Nommer 8]

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk! Jannie Putter, Leierskaps- en...

[VIDEO] Ander het altyd groter probleme [Reeks 1 Nommer 4]

RSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink.

[VIDEO] Hou jou gemoed positief [Reeks 1 Nommer 10]

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou...

[VIDEO] Maak jou wildste drome waar [Reeks 1 Nommer 7]

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

[VIDEO] Elizma Theron: Nostalgie maak kreatiwiteit wakker [Reeks 1 Nommer 3]

Kyk dié video om te sien wat Elizma Theron nostalgies maak.

[VIDEO] Wat gelukkige paartjies doen [Reeks 1 Nommer 2]

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam. “Waarom kan jý nie...

[VIDEO] Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie [Reeks 1 Nommer 9]

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer ’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!