0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Jannie Putter [Self]

[VIDEO] Hou op om jou met ander te vergelyk [Reeks 1 Nommer 8]

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk! Jannie Putter, Leierskaps- en...

[VIDEO] Maak jou wildste drome waar [Reeks 1 Nommer 7]

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

[VIDEO] Stres en kommer is soos gif [Reeks 1 Nommer 6]

Stres is soos ’n sleutel wat jy draai om ’n masjien in jou liggaam aan te skakel wat jou vol gif pomp. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde Kliek...

[VIDEO] Gryp vandag en laat gister agter… [Reeks 1 Nommer 5]

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister - daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te...

[VIDEO] Donker help om die lig te waardeer! [Reeks 1 Nommer 4]

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling...

[VIDEO] Leef gesond een opstoot op ’n slag [Reeks 1 Nommer 3]

Die gesegde “’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees” is gedeeltelik waar. Dit wat binne-in jou omgaan, beïnvloed die uiterlike. As jy goed voel, gaan jy ook goed lyk. Jannie...

[VIDEO] Jy besluit hoe ander mense jou onthou [Reeks 1 Nommer 2]

Om ’n goeie naam te hê gaan uiteindelik vrugte afwerp. Dis ’n bate wat resultate oplewer. Van kleins af is ’n mens besig om aan jou goeie naam te...

[VIDEO] Weet waarheen jy op pad is [Reeks 1 Nommer 1]

Vat ’n pen en papier en skryf neer wat dit is wat jy wil bereik. Wat moet verander? Die meeste van ons weet nie regtig wat ons soek nie....

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!