0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Wouter Snyman [Geld]

Wouter Snyman

[VIDEO] Die voordele van lewensversekering [Reeks 1 Nommer 8]

As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir...

[VIDEO] Beskerm jou geld vir eendag [Reeks 1 Nommer 7]

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word! Een onveranderlike in die lewe is...

[VIDEO] Is jou geld veilig in die bank? [Reeks 1 Nommer 6]

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en...
Wouter Snyman

[VIDEO] Sal jy ’n lening kan aangaan? [Reeks 1 Nommer 5]

Jy moet weet wat ’n kredietrekord is en wat dit van jou sê, veral as jy in die toekoms ’n lening van enige aard wil maak. Wouter Snyman – Finansies, besigheid...

[VIDEO] Maak seker jy het ’n noodfonds in plek [Reeks 1 Nommer 4]

Wouter Snyman deel advies oor hoe om ekstra geld in jou banrekening te kry. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter. Gebruik die afslagkode...
Wouter Snyman

[VIDEO] Kry ’n plan vir jou geld [Reeks 1 Nommer 3]

Wouter Snyman gee idees oor hoe om beter boek te hou van jou geld. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
Wouter Snyman

[VIDEO] Die verskil tussen goeie en slegte skuld [Reeks 1 Nommer 2]

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld? [Reeks 1 Nommer 1]

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!