[VIDEO] Pak gesonde kosblikke met min moeite
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. Met ʼn bietjie beplanning kan jy met...
[VIDEO] Help ontwikkel jou kind se brein
Dit is ’n voorreg om te sien hoe jou kleinding se brein ontwikkel. Maar moenie net ’n toeskouer wees nie. Pas gesonde gewoontes toe om jou kind te help...
[VIDEO] Gesonde verhoudings gee sin aan jou lewe
Die mens is nie gemaak om alleen te wees nie. Ons is gemaak om in verhoudings met God en met mense te lewe. Vind die sin van die lewe,...
[VIDEO] Die sleutel tot ’n sterk karakter is respek
Mense se karakter is sigbaar in hulle oë. Leer jou kinders van kleins af om met respek ander in die oë te kyk. Respek is die grondslag van ’n...
[VIDEO] Moenie oudmodies oor jou geldsake dink nie
Die veranderde ekonomie het ’n groot impak op hoe ons lewe en hoe ons ons geld bestuur. Dit is daarom belangrik op die hoogte bly van al die veranderinge...
[VIDEO] Moenie hare in die hande sit nie
’n Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik dat ons hierdie kroon blink en sterk hou om nie letterlik...
[VIDEO] Kry jou kind aan die beweeg!
Fisieke aktiwiteite hou vele voordele vir kinders in. Dit is daarom belangrik dat ons hulle aan die beweeg kry, nie net vir hulle fi sieke ontwikkeling nie, maar ook...
[VIDEO] Hoe bemoedig ek ’n vriendin wat swaarkry?
Ons weet nie altyd wat om te sê as ’n vriendin swaarkry nie. Maar woorde is nie altyd nodig nie. Ons leer in die Woord dat ons soms net...
[VIDEO] Wees versigtig met vreesaanjaende woorde
Ons koppel voortdurend bepaalde emosies aan woorde, wat dan soms vreesaanjaende woorde maak. Dit is nodig dat ons soms terugstaan, herbesin, ons vrees ’n ander naam gee en die...
[VIDEO] As jy en hy oor geld vassit
Dit is so dat teenoorgesteldes mekaar aantrek. Nie net in terme van persoonlikheid en emosies nie, maar defi nitief ook hoe hulle geld hanteer. Finansiële kwessies kan ’n groot...