0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe

’n Tyd om te werk en ’n tyd om op te hou werk. ’n Mens kan nooit die huidige oomblik met al sy verrassings en hoogtepunte geniet as jy...

[VIDEO] Probeer die ‘minder is meer’- oefenbeginsel

Soms kan die verantwoordelikheid vir ons gesondheid oorweldigend raak. Om jou ingesteldheid te verander en elke dag net ’n bietjie tyd aan oefening te bestee, kan ’n groot verskil...

[VIDEO] Wat die Bybel oor jou geldsake sê

Het jy geweet daar is 2174 verse in die Bybel wat handel oor geldsake? Meer as 30% van die gelykenisse waaroor Jesus gepraat het en wondere wat Hy gedoen...

[VIDEO] Speelareas waar jou kind kan ontwikkel

Jong kinders het verskillende speelareas en –aktiwiteite nodig om te kan ontwikkel. Areas waar hulle kalm en rustig kan raak, maar ook plekke waar hulle besige handjies en breintjies...

[VIDEO] In stil–wees is antwoorde en lesse

Om te voel dat jou gebede met stilte en afsydigheid beantwoord word, maak jou eensaamheid ondraaglik. Tog, wanneer God stil is, is daar lesse en antwoorde waarna jy kan...

[VIDEO] Hoe om ’n zero–begroting te bestuur

Vir die meeste van ons wek die woord “begroting” omtrent dieselfde gevoelens as die woord “dieet” – vrees of frustrasie. Maar ’n begroting is eintlik net ’n geleentheid vir...

[VIDEO] Help jou kind om stres te hanteer

Volgens navorsing is die belangrikste faktor wat ʼn kind ná teëspoed en trauma help om te herstel, die ondersteuning van ’n emosioneel intelligente ouer of volwassene wat omgee en...

[VIDEO] Gelowiges moet as één funksioneer

Waaroor bid Jesus net voor sy kruisiging? Hy bid vir eenheid onder sy volgelinge. Hy bid dat ons as kinders van die Here in harmonie en vrede sal saamleef....

[VIDEO] Besluiteloosheid kan jou van sukses ontneem

Andrew Carnegie het beweer dat die meeste mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit. Besluiteloosheid is die hoofrede waarom sukses mense ontwyk. Carnegie, vermoedelik die...

[VIDEO] Maak jou doelwit ’n strewe na uitmuntendheid

Uitnemendheid beteken om jou beste te wees. Om dinge na die beste van jou vermoë te doen en môre beter te wees as gister. Dit gaan nie daaroor om...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!