0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld? [Reeks 1 Nommer 1]

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Strekoefeninge voor elke oefensessie [Reeks 1 Nommer 4]

Marijke se video oor strekoefeninge wat jy voor elke oefensessie kan doen. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

[VIDEO] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só [Reeks 1 Nommer 3]

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en...

[VIDEO] Oefeninge om jou onderlyfspiere sterk te maak [Reeks 1 Nommer 5]

Persoonlike afrigter Marijke Cilliers: oefeninge wat jy daagliks kan doen om jou onderlyfspiere te aktiveer en sterk te maak. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur...

[VIDEO] Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie [Reeks 1 Nommer 9]

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer ’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n...

[VIDEO] Wat is funksionele oefening? [Reeks 1 Nommer 1]

Funksionele oefening is beweging wat help om jou liggaam in ’n optimale kondisie te hou en jou vermoë om daaglikse aktiwiteite te verrig, te verbeter. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder...
Karien Henrico

[VIDEO] Kollageen-aanvullings en veroudering [Reeks 2 Nommer 5]

Die liggaam se natuurlike kollageen-produksie verminder soos jy ouer word. Dit is deel van jou liggaam se natuurlike verouderings proses. Teen die ouderdom van 40 kan jy al reeds tussen...

[VIDEO] Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders [Reeks 1 Nommer 5]

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Hoe om gesond te leef en daarby te bly [Reeks 1 Nommer 2]

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

[VIDEO] Wat gelukkige paartjies doen [Reeks 1 Nommer 2]

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam. “Waarom kan jý nie...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!