0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Hou jou gesin emosioneel en fisiek veilig [Reeks 1 Nommer 10]

Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar om fisiek en emosioneel te...

[VIDEO] Ken jy kontoerkunsies? [Reeks 1 Nommer 1]

Jy kan jou gelaatstrekke beklemtoon of verbloem deur die aanwending van ligte en donker grimering. Kontoere verwys na die skaduwees wat geskep word om gelaatstrekke beter te laat lyk –...

[VIDEO] Hoe hanteer mens sarkastiese of kritiese opmerkings?

Almal van ons moet negatiewe opmerkings hanteer. Tracey Lange deel wat sy dink die beste manier is om dit te hanteer.

[VIDEO] Maak vrede met jou finansiële foute [Reeks 1 Nommer 10]

Jou verlede beïnvloed hoe jy oor geld voel en wat jy daarmee doen. Dit speel ook ’n rol in hoe jy jou toekomsbeplanning benader. Dit is tyd om van...
Lynette Beer

[VIDEO] Keuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloed [Reeks 2 Nommer 3]

Om ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste...
Catherine van Heerden

[VIDEO] Waardes is wat saak maak!

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Almal ken die rympie van...

[VIDEO] Kinders moet leer om dit self te doen [Reeks 1 Nommer 1]

As skrywer van televisiereekse en dramas, weet Henriëtta Gryffenberg van selfdissipline. Sy vertel op video hoe sy hierdie vaardigheid aan haar kinders oordra.

[VIDEO] Hoe benader ek kanker of ‘n genetiese siekterisiko in my familie? [Reeks 1...

Dokter Ellenore Meyer se waarskuwings en praktiese raad oor die risiko van kanker en genetiese siektes as jy weet dit kom in jou familie voor. Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier...

[VIDEO] Hoe skep en katoog-“vlerkies”? [Reeks 2 Nommer 10]

Die katoog-grimeereffek waarmee bekendes dikwels op hulle spogfoto’s pryk, is makliker om te skep as wat jy mag dink. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels...

[VIDEO] Is jy realisties of negatief? [Reeks 1 Nommer 10]

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!