0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Daar is ’n antwoord vir elke probleem [Reeks 1 Nommer 7]

Net soos elke slot met ’n sleutel gemaak word wat daarin pas, is daar vir elke probleem ’n oplossing. Hoe jy by die gewenste resultaat uitkom, sal afhang van...

Bybelvrou – RAGAB [Karien Basson]

God is nie opsoek na mense wat perfek voorkom nie, Hy is opsoek na mense wat gewillig is om Sy stem te volg. God het Ragab se hart gesien...
Liesel Krause-Wiid

[MENTORKLAS VIDEO] Wat doen ek met die leegheid binne my?

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net Een kan ware vrede en...

[VIDEO] Moet ek oefen met weerstand? [REEKS 1 NOMMER 11]

Weerstandsbande is veelsydig, gemaklik en veilig om te gebruik. Hulle bied soortgelyke spierkragontwikkeling as gewigsmasjiene en gewigte en is ideaal vir diegene wat tuis wil oefen of graag wil...
Anelia Prinsloo

[VIDEO] Maak jou kind vir ’n selfstandige lewe groot [Reeks 1 Nommer 1]

Die werk om hom voor te berei om eendag met selfvertroue op sy eie voete te kan staan, begin so te sê reeds die dag wat jy jou baba...

[PODSENDING] Verandering is nie ’n slegte konsep nie [Reeks 1 Nommer 6]

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs jou benadering tot mense, gaan...

[VIDEO] Verandering is nie ’n slegte konsep nie [Reeks 1 Nommer 6]

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs jou benadering tot mense, gaan...
Lynette Beer

[VIDEO] Leer (mooier) met jouself praat [Reeks 2 Nommer 1]

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem. Die fout wat...

[VIDEO] Wat is jou rande rêrig werd? [Reeks 1 Nommer 9]

Vir elkeen van ons hang die betekenis van geld af van die dinge wat ons daarmee assosieer en hoe ons dit in ons lewens aanwend. Vir sommige mense beteken geld...
Catherine van Heerden

[VIDEO] Waardes is wat saak maak!

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Almal ken die rympie van...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!