0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld? [Reeks 1 Nommer 1]

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Oefen om positief oor ander te dink en te praat [Reeks 1 Nommer...

Om vinger te wys en kritiek uit te deel is maklik. Liesel Krause-Wiid gee raad oor hoe om op te hou oordeel en die goeie raak te sien. Kliek hier...

[VIDEO] Weet waarheen jy op pad is [Reeks 1 Nommer 1]

Vat ’n pen en papier en skryf neer wat dit is wat jy wil bereik. Wat moet verander? Die meeste van ons weet nie regtig wat ons soek nie....

[VIDEO] Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg [Reeks 1 Nommer...

’n Paar dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en...

[VIDEO] Wat is funksionele oefening? [Reeks 1 Nommer 1]

Funksionele oefening is beweging wat help om jou liggaam in ’n optimale kondisie te hou en jou vermoë om daaglikse aktiwiteite te verrig, te verbeter. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder...

[VIDEO] Moenie net bestaan nie, BELEEF vandag! [Reeks 1 Nommer 1]

Vandag is al wat ons het. Liesel Krause-Wiid deel met ons hoe om vandag die BESTE te maak! Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!