0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

VOELGOED VIDEO

[VIDEO] Fokus eerder op wat jy het!

Begin jou lewe verryk deur jou lewensuitkyk te verander. Fokus op wat jy het in stede van wat jy nie het nie. Wees dankbaar vir wat ook al jy...

[VIDEO] Belangrik vir jou, is belangrik vir God

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. Soos ’n mens groei in...

[VIDEO] Beplan en spandeer jou ekstra geld sinvol

Ons almal droom van ekstra kontant, maar net soos jy moet beplan om tekorte te vermy, is dit belangrik om voor te berei hoe om addisionele fondse te bestee...

[VIDEO] Moenie jou aan ongevraagde opinies steur nie

’n Mens sou tog nie gif drink omdat jy dors is nie. Waarom is dit dan dat ons ons na toksiese mense wend vir advies of toelaat dat hulle...

[VIDEO] HOE OM … tevrede te wees met minder

’n Huis met minder dinge en ’n program met minder pligte, help jou om op dinge met ewigheidswaarde te fokus. Eenvoud bring regtig meer geloofsvreugde! ZANTIE SWANEPOEL wys hoe...

[VIDEO] HOE OM… te sê “vergewe my”

Om jammer te sê kom nie natuurlik of maklik nie, sê DWAIN VAN RENSBURG. ’n Opregte “vergewe my” is egter nodig om weer ’n verhouding te herstel. Dis nie altyd...

[VIDEO] Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe om te bloei en te...
Lynette Beer

[VIDEO] Afskeid ná die dood van ’n geliefde

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie. Daar is...

[VIDEO] Wanneer jy nie goed genoeg voel nie

Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter nie sukses behaal deur in...

[VIDEO] Hou jou gesin emosioneel en fisiek veilig [Reeks 1 Nommer 10]

Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar om fisiek en emosioneel te...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!