0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

GELOOF

[VIDEO] Belangrik vir jou, is belangrik vir God

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te...
00:07:12

[VIDEO] HOE OM … tevrede te wees met minder

’n Huis met minder dinge en ’n program met minder pligte, help jou om op dinge met ewigheidswaarde te fokus. Eenvoud bring regtig meer...
00:00:36

[VIDEO] HOE OM… te sê “vergewe my”

Om jammer te sê kom nie natuurlik of maklik nie, sê DWAIN VAN RENSBURG. ’n Opregte “vergewe my” is egter nodig om weer ’n...

[VIDEO] Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe...
00:05:15

[VIDEO] Wanneer jy nie goed genoeg voel nie

Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter...

[VIDEO] Moenie bang wees om jouself te wees nie [Reeks 1 Nommer 8]

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees...
00:02:26

[VIDEO] Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...
00:04:56

[VIDEO] Hoe om… sinvolle stiltetyd te hê [Reeks 2 Nommer 2]

Stiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig...

[VIDEO] God se liefde neem ons op reistogte

God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om...

[VIDEO] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!