0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

GELOOF

[VIDEO] Moenie bang wees om jouself te wees nie [Reeks 1 Nommer 8]

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees...
00:02:26

[VIDEO] Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...
00:04:56

[VIDEO] Hoe om… sinvolle stiltetyd te hê [Reeks 2 Nommer 2]

Stiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig...

[VIDEO] God se liefde neem ons op reistogte

God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om...

[VIDEO] Waar daar hoop is, is daar volharding [Reeks 1 Nommer 10]

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

[VIDEO] Ons het drie soorte vriende [Reeks 1 Nommer 7]

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die...
00:04:09

[VIDEO] Hoe om… nie alles te wil beheer nie [Reeks 2 Nommer 1]

Ons kan nie die weer, ander mense of omstandighede beheer nie. Dis beter om beheer oor te gee en te laat gaan. Dit bring...
00:03:25

[VIDEO] Hoe om… ’n verhouding met God te hê [Reeks 1 Nommer 12]

Dit is nie altyd die groot traumas wat ons onderkry nie, maar daardie daaglikse bekommernisse. Koester dus elke dag jou verhouding met God, sê...
00:08:39

[VIDEO] Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág...

[VIDEO] Wat doen ek met die leegheid binne my? [Reeks 1 Nommer 9]

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net...
error: Inhoud Is Beskerm!!