0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

GELOOF

00:15:31

Bybelvrou – RAGAB [Karien Basson]

God is nie opsoek na mense wat perfek voorkom nie, Hy is opsoek na mense wat gewillig is om Sy stem te volg. God...

[MENTORKLAS VIDEO] Wat doen ek met die leegheid binne my?

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net...

[PODSENDING] Verandering is nie ’n slegte konsep nie [Reeks 1 Nommer 6]

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs...

[VIDEO] Verandering is nie ’n slegte konsep nie [Reeks 1 Nommer 6]

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs...
00:05:58

[VIDEO] Waardes is wat saak maak!

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN...
00:04:29

[VIDEO] Hoe om… te blom as gesin [Reeks 1 Nommer 11]

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en...

[MENTORKLAS VIDEO] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande...

[VIDEO] Die ware betekenis van vasbyt [Reeks 1 Nommer 5]

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van...
00:07:32

[VIDEO] Laat God Sy karakter op jou afdruk

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die...
00:05:37

[VIDEO] Hoe om… jóú lewe te aanvaar [Reeks 1 Nommer 10]

Elke vrou word groot met ’n prentjie van hoe haar lewe eendag veronderstel is om te lyk. Daarom is dit moeilik om met jou...
error: Inhoud Is Beskerm!!