0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
Tuis GELOOF Geloofslesse

Geloofslesse

00:05:01

[VIDEO] Hoe om… oor God te dink [Reeks 1 Nommer 8]

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie...
00:05:03

[VIDEO] Hoe om… met God te gesels [Reeks 1 Nommer 6]

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder...
00:04:23

[VIDEO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 5]

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier...
00:04:58

[VIDEO] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 2]

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie...
00:04:48

[VIDEO] Hoe om… in die oomblik te leef [Reeks 1 Nommer 1]

Val jy soms vas in die verlede en in kommer oor die toekoms? Dan mis jy die hemelse seëninge reg voor jou oë, sê...

[PODSENDING] Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...

Vertrou God om drome waar te maak

Dis maklik om moed te verloor en op te gee. Jy het passies en drome vir ’n rede gekry. God sal nie toelaat dat...

God se liefde neem ons op reistogte

God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om...

[PODSENDING] Hoe verwerk mens verwerping

Ons voel almal van tyd tot tyd verstote. Anna Davel vertel hoe sy met ’n gevoel van verwerping saamleef. Voelgoed Radio · Anna Davel -...

Maak gesonde keuses en verloor gewig

Daar is min twyfel oor die belangrikheid van gesonde en gebalanseerde eetgewoontes vir algemene fisieke gesondheid. Dit beïnvloed immers ook jou geestelike welstand. Die regte...

Die verlore seun vannie gaatjie

Ivor Swartz kom van die gaatjie in grabouw. Sy pa is vroeg dood. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde “oppasser”, terroriseer die gesin. Een aand...

[VIDEO] Kardio help met vinniger vetverbranding

00:13:44
Kardiovaskulêre of aërobiese oefening is fisieke aktiwiteit wat suurstof gebruik om vette en glukose te “verbrand”. Hoeveel jy nodig het om gewig te verloor,...

Is daar ’n ideale ouerskapstyl?

Volgens kenners kan ’n oorbeskermende ouerskapstyl ’n kind op die lang termyn meer skade berokken as onderbeskerming. Dit is belangrik om te onderskei wanneer iets...

Leer jou kind oor kuberveiligeid

Ons het vandag kinders nodig wat die versoekings en gevare van die aanlyn wêreld kan weerstaan. Ouers moet daarom sorg dat hulle spruite bewus...

[VIDEO] Ons het drie soorte vriende [Reeks 1 Nommer 5]

00:02:06
In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!