0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGELOOFLiesel Krause-Wiid [Geloof]

Liesel Krause-Wiid [Geloof]

[MENTORKLAS VIDEO] Loof Hom in krisistye [Reeks 1 Nommer 8]

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande...

[VIDEO] Praat God vandag nog met mense? [Reeks 1 Nommer 7]

Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en...

[VIDEO] Hy weet wat jy nodig het [Reeks 1 Nommer 6]

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons...

[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 5]

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee,...

[VIDEO] Beheer jou woede [Reeks 1 Nommer 4]

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel...

[VIDEO] Glo opnuut in die krag van gebed [Reeks 1 Nommer 3]

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer videos en artikels...

[VIDEO] Oefen om positief oor ander te dink en te praat [Reeks 1 Nommer 2]

Om vinger te wys en kritiek uit te deel is maklik. Liesel Krause-Wiid gee raad oor hoe om op te hou oordeel en die...

[VIDEO] Moenie net bestaan nie, BELEEF vandag! [Reeks 1 Nommer 1]

Vandag is al wat ons het. Liesel Krause-Wiid deel met ons hoe om vandag die BESTE te maak! Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier vir meer videos...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!

[sibwp_form id=2]