0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGELOOFVroue wat Glo-videoreeks

Vroue wat Glo-videoreeks

00:05:01

[VIDEO] Hoe om… oor God te dink [Reeks 1 Nommer 8]

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie...
00:04:14

[Video] Om méér vir mense om te gee [Reeks 1 Nommer 7]

Die kuns is nie om minder van  jouself te dink nie, maar eerder  om minder aan jouself te dink.  Om ander se behoeftes eerste...
00:05:03

[VIDEO] Hoe om… met God te gesels [Reeks 1 Nommer 6]

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder...
00:04:23

[VIDEO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 5]

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier...
00:03:54

[VIDEO] Om dankbaar te wees vir wat jy het [Reeks 1 Nommer 4]

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN...
00:04:42

[VIDEO] Die dag toe Jesus sterf [Reeks 1 Nommer 3]

Die Evangelies sê min oor die Saterdag (Sabbat) tussen Goeie Vrydag en die opstandingsdag (Sondag). Dit het egter groot betekenis vir gelowiges, sê ISAK...
00:04:58

[VIDEO] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 2]

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie...
00:04:48

[VIDEO] Hoe om… in die oomblik te leef [Reeks 1 Nommer 1]

Val jy soms vas in die verlede en in kommer oor die toekoms? Dan mis jy die hemelse seëninge reg voor jou oë, sê...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!