0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
Tuis SELF Jannie Putter [Self]

Jannie Putter [Self]

[VIDEO] Maak jou wildste drome waar [Reeks 1 Nommer 7]

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk...

[VIDEO] Stres en kommer is soos gif [Reeks 1 Nommer 6]

Stres is soos ’n sleutel wat jy draai om ’n masjien in jou liggaam aan te skakel wat jou vol gif pomp. Jannie Putter, Leierskaps-...

[VIDEO] Gryp vandag en laat gister agter… [Reeks 1 Nommer 5]

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister - daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is...

[VIDEO] Donker help om die lig te waardeer! [Reeks 1 Nommer 4]

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Jannie...

[VIDEO] Leef gesond een opstoot op ’n slag [Reeks 1 Nommer 3]

Die gesegde “’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees” is gedeeltelik waar. Dit wat binne-in jou omgaan, beïnvloed die uiterlike. As jy goed voel,...

[VIDEO] Jy besluit hoe ander mense jou onthou [Reeks 1 Nommer 2]

Om ’n goeie naam te hê gaan uiteindelik vrugte afwerp. Dis ’n bate wat resultate oplewer. Van kleins af is ’n mens besig om...

[VIDEO] Weet waarheen jy op pad is [Reeks 1 Nommer 1]

Vat ’n pen en papier en skryf neer wat dit is wat jy wil bereik. Wat moet verander? Die meeste van ons weet nie...

[VIDEO] Hoe om… ’n verhouding met God te hê

00:03:25
Dit is nie altyd die groot traumas wat ons onderkry nie, maar daardie daaglikse bekommernisse. Koester dus elke dag jou verhouding met God, sê...

[PODSENDING] Vind balans in fisieke en geestelike selfversorging

Om gesond te leef, vereis ’n gebalanseerde lewe. Balans in die lewe help ons om ten volle betrokke te wees by die dinge wat...

Die ewigheidswaarde van mense en verhoudings

Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie … Die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die...

[VIDEO] Hoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruik? [Reeks 1 Nommer 8)

00:06:55
Daar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die...

Wat elke man in ’n vrou wil hê

Voorheen was mans die enigste broodwinner. Hulle moes rof en gespierd wees, van braaivleis en rugby hou en ’n paar biere kon wegslaan. Dit...

[VIDEO] Hoe hanteer mens sarkastiese of kritiese opmerkings?

00:03:49
Almal van ons moet negatiewe opmerkings hanteer. Tracey Lange deel wat sy dink die beste manier is om dit te hanteer.

[VIDEO] Lily en Arnold gesels met ons oor die Geerdts-gesin

00:04:58
Lily en Arnold Geerdts deel hulle raad aan paartjies wie se hele lewe om hulle kinders draai en wat sukkel om by mekaar en...

[VIDEO] Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

00:08:39
Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág...

[VIDEO] Help jou gesin om digitale rommel te verminder [Reeks 1 Nommer 11]

00:05:17
Dit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en...

’n Aangepaste eetplan kan volhoubare energie verseker

Om elke dag ’n oorvloed energie te ervaar, is almal se droom. Met die geweldige stresvolle lewe is tyd ongelukkig altyd te min. ’n...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!