0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisSELFLynette Beer [#3MinuteSelfhelp]

Lynette Beer [#3MinuteSelfhelp]

[VIDEO] Leer (mooier) met jouself praat [Reeks 2 Nommer 1]

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit...

[VIDEO] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 12]

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op...

[VIDEO] Hoe jy mense behandel, het nagevolge [Reeks 1 Nommer 11]

As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit...

[VIDEO] Hou jou gemoed positief [Reeks 1 Nommer 10]

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat...

[VIDEO] Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie [Reeks 1 Nommer 9]

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer ’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou...

[VIDEO] Ken jy ook woedebevange mense? [Reeks 1 Nommer 8]

Episode 9: Ken jy ook woedebevange mense? #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[PODSENDING] Die donkerkant van negatiewe emosies [Reeks 1 Nommer 7]

Episode 7: Die donkerkant van negatiewe emosies #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[VIDEO] Die donkerkant van negatiewe emosies [Reeks 1 Nommer 7]

Episode 7: Die donkerkant van negatiewe emosies #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[VIDEO] Nalatenskap [Reeks 1 Nommer 6]

Episode 6: Nalatenskap #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[VIDEO] Geld en geluk [Reeks 1 Nommer 5]

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
error: Inhoud Is Beskerm!!

Lynette se video-en podsendingreeks

Registreer om e-poskennisgewings van Lynette Beer se Skool
van die lewe-podsendingreeks te ontvang – én kry haar oudioboek GRATIS: Jy kán
as jy gló jy kan.

[sibwp_form id=7]

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!