Kos- en drinkgoedstalletjies

KERSLIG 2026
Kompas Gemeente, Vanderbijlpark Vrydag 27 tot Sondag 29 November

Die kos- en drinkgoedstalletjies vorm deel van KersLig 2026 se kuns- en handwerkmark, maar is buite en, anders as die mark, nie onderdak nie.

Belangrik – Slegs goedgekeurde produkte mag verkoop word, en geen drankverkope nie!

BELANGRIKE DATUMS EN TYE
Opslaan – Vrydag 27 November 09:00 – 12:00
Verkopedag 1 – Vrydag 27 November 12:00 – 20:00
(Kersliedjies en Kersliggie-boom 18:00 – 20:00)
Verkopedag 2 – Saterdag 28 November 10:00 – 16:00
(Kersfees Langtafel 18:00 – 20:00)
Verkopedag 3 – Sondag 29 November 08:00 – 18:00
(KersLig Diens 09:00 en Kersliedere Konsert 15:00 – 17:00)
Oppak – Maandag 30 November 09:00 – 14:00

KOSTE
5 m x 5 m – R1 000

Belangrik – Die stalletjies is op plaveisel, wat nie beskadig word nie, en penne mag nie daarin ingeslaan word nie!

AANSOEKPROSES
Aansoeke, beskrywing van produk(te) – 12 Oktober 2026
Terugvoer op aansoek – 19 Oktober 2026
Sperdatum vir volle betaling – 26 Oktober 2026

NAVRAE
016 982 3617
[email protected]

Scroll to Top