Kurt en Dunay maak heerlike malvapoeding

0
224
dunay_darren.jpg

Hierdie resep is een van Kurt Darren se gusteling Argilla-resepte. Probeer dit. Dis maklik en boonop heerlik.

malva_poeding.jpg

Argilla Pottebakkerware is nie net ontwerp om tyd te spaar nie, maar ook om heerlike, gesonde kos op ’n maklike en eenvoudige manier voor te berei. Kos word gaar gemaak in ’n stoom-braai proses met geen olie nie en baie min water. Vleis is geuriger, sagter én sappiger en groente behou al hul voedingswaarde. Van die oond na die tafel.

Besoek voelgoedwinkel.co.za en koop Argilla aanlyn.
http://voelgoedwinkel.co.za/kookware