Kweek flukse kinders van kleins af

Kweek flukse kinders van kleins af 

Dis belangrik om jou kinders vroeg-vroeg al takies te gee om te verrig. Só word hulle fluks groot met die idee dat werk normaal is. 

Motiveer jou kinders om hulle kant te bring 

Ons maak ons kinders lui groot – met die beste bedoelings! Ons kry hulle jammer en wil net die beste vir hulle gee. Maar wie ly daaronder? Ons én hulle.

Hoekom is kinders vandag lui en gemaksugtig?

Ouers kry swaar, want hulle moet alles vir Jannie en Sannie doen of iemand ...

Dis belangrik om jou kinders vroeg-vroeg al takies te gee om te verrig. Só word hulle fluks groot met die idee dat werk normaal is. Motiveer jou kinders om hulle kant te bring Ons maak ons kinders lui groot – met die beste bedoelings! Ons kry hulle jammer en wil net die beste vir hulle gee. Maar...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gesprekke met jou kind hoef nie uitdagend te wees nie! Hier is ’n paar maklike wenke oor hoe om oor moeilike onderwerpe te praat. Weet ...

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin ...